Jacques van Zyl se blok?


Vrouens
Januarie 28, 2008, 11:35 vm
Filed under: Uncategorized

Dimps en Anja

Nee, hierdie is nie ‘n post waar ek my simplistiese sienings oor vrouens kom uitspoeg nie. Hierdie ‘n trotsgepubliseerde foto van die twee mense vir wie ek die liefste is in die hele wereld het.

Anja (ons babatjie) en Annelize (my vroutjielief) – klink die foto vir ‘n groter weergawe


4 Kommentaar sover
Lewer kommentaar

Lyk my Anja word ouliker by die dag! Ek wil al sooooo lank al weer bietjie kom kuier, maar kom net nie so ver nie!!

Comment deur Lize

‘n Pragtige kiekie van 2 pragtige girls. Al wat my pla van daai foto is die agtergrond. Is dit grafte daai?!

Comment deur Roer

Dankie. Hehe, nee dis nie grafte nie. Dis geneem by Berg River Resort (kampterein) November 2007.

Comment deur Jakie

hei man, nou mis ek julle ouens! ons moet weer kuier. ek het soveel om te vertel oor ramfest en die musicvid wat ek vir pierre skiet. (lyk my iemand van Wattage doen tog die rockstar ding ;) )

Comment deur Johan Swarts




Lewer kommentaar
Line and paragraph breaks automatic, e-mail address never displayed, HTML allowed: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <pre> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>