RSS

Klein pensie met die groot liefde

05 Dec

My seuntjie, Jacques, is nou 2 1/2 jaar oud. Nou die dag neem ons die nuwe hoodwinked DVD uit. Oudergewoonte flits ek deur die “bonus features” na afloop van die film en en sien daar is stukkies oor die akteurs agter die karakters. Ek is altyd lief daarvoor om te sien hoe die akteurs die animasie karakters lewe gee.

Maar so sien ek dat Heidi Klum een van die karakters is en ek klik op die skakel. Daar verskyn sy, mooi, op die skerm en vertel van haar belewenisse as animasie karakter. Jacques sit op my arm en kyk saam.

Na so ‘n paar oomblikke sê hy vir my met sulke groot oge: ” Sjoe pappa, sy is baie mooi!” en volg op met: “Ek is lief vir haar!”

Dit het ek baie geniet en ek moes antword met ‘n :” High five!” Jacques was baie tevrede met sy liefde keuse en sy pa se positiewe reaksie :-)

 
4 Comments

Bygedra deur op December 5, 2011 in Jacques

 

Tags:

4 Responses to Klein pensie met die groot liefde

  1. Rene Engelbrecht

    December 5, 2011 at 1:46 nm

    Goeie smaak so klein-klein!!

     
    • Jakie

      December 7, 2011 at 8:32 vm

      Hehe – al is dit net so ver as wat die oog kan sien!

       
  2. Roer

    December 6, 2011 at 4:01 nm

     
    • Jakie

      December 7, 2011 at 8:31 vm

      Jou skakel het gisteraand gewerk, maar vanoggend is hy dooi dood. As daar dus iets ongemaklik op my gewag het, dan is jy nou vergewe!

       

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
Follow

Get every new post delivered to your Inbox.