Wiesek
Ek is 30. Ek is ‘n rekenmeester. Ek is getroud. Ek het ‘n kind. Ek beoefen virtual aviation. Ek speel kitaar by die kerk. Ek haal ook soms asem…
Opdateer 2011/11/21: Ek is nou 35. Ek is steeds getroud en het nou 2 kinders. Ek beoefen my blikvliegkuns minder, maar geniet dit steeds. Intussen het ek begin motorfiets ry. Ek speels steeds kitaar in die kerk en genadiglik haal ek nog asem.
