RSS

Ek is hier

26 Jul

Hallo

 Na afloop van genotvolle oomblikke op Johan se blog, het ek besluit om self die tik-ding te probeer. So hier is dit. Ek reken dat ek die MEESTE tyd op die blok sal wy aan my ongebore dogtertjie. As ek nou regtig ‘n voleinder is, kan haar geboorte selfs gedek word.

 Dankie vir die kuiertjie!

 
2 Kommentaar

Posted by op Julie 26, 2006 in Uncategorized

 

2 responses to “Ek is hier

  1. Johan Swarts

    Julie 26, 2006 at 3:21 nm

    Hmm…dalk is daar WiFi in die kraamsaal…

     
  2. jakie

    Julie 27, 2006 at 7:14 vm

    Ek reken die kleinding sal genoed dB uitskreeu om soos ‘n HiFi te klink. WiFi onnodig…

     

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: