RSS

Wie is ek?

27 Jul

Me PicEk reken ‘n vinnige “wie is ek” is in orde. Ek is Jacques. Ek is 29 en is getroud. Die grootste ding in my lewe is huidiglik die koms van ons eersteling einde September. Haar naam is (alreeds) Anja. Die tweede grootste ding in my lewe op die oomblik is die feit dat ek myself in ‘n bietjie nagraadse studies bevind en dat dit nie aan te beveel is vir getroude paartjies wat babas verwag nie. Ek swot deur Uni Natal se buitemuurse Rek plek om my BCompt graad aan te vul.

 Ek is ‘n rekenmeester en werk vir ‘n vismaatskappy op die Weskus…in St Helenabaai om meer spesifiek te wees. Ek bly egter nie daar nie en ek ry ook nie elke dag daarheen nie. Ek het ‘n kantoortjie in Milnerton.

 Ok, ek dink die storie raak nou bietjie vervelig. Vir meer interessante leesstof, gaan kuier by Johan se blog (sien link langsaan).

 Koebaai

 
2 Kommentaar

Posted by op Julie 27, 2006 in Uncategorized

 

2 responses to “Wie is ek?

  1. Johan Swarts

    Julie 27, 2006 at 7:24 nm

    Wat Jacques vergeet het om te sê, is dat hy ‘n legendariese kitaarspeler, uitmuntende liriekskrywer en roekelose m0sher is. En dat hy in die legendariese band Wattage was. (‘n Kwartet wat Hoedloos deur die lewe gegaan het.)

     
  2. jakie

    Julie 28, 2006 at 8:40 vm

    Laat dit net bekend wees dat dit nie EK is wat op die kerkbanke wou stage dive nie…

     

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: