RSS

Kennis

01 Aug

BoekeEk sit nou die aand en sukkel desperaat om nog een of twee punte se kennis in te win vir ‘n toets wat ek verlede Saterdag moes skryf. Toe ek finaal die spreekwoordelike handdoek ingooi, bekyk ek so op ‘n afstand die boeke op my lessenaar. Ek het ‘n mooi hopie van die “wetboeke” wat moet gebruik tydens my studies/toetse/eksamen gemaak en langsaan het my Bybel gele. Ek skuif die twee toe langs mekaar en neem ‘n kiekie…

Die volgende gedagte pop in my kop: Kyk al die mensgemaakte wette goed wat ek so moet sukkel om te leer en verstaan. Belasting, Rekeningkundige standpunte en oudit standpunte. Die goed beteken net iets in wat ek nou moet doen en bestaan grotendeels omdat ander mense in die verlede skelm was. Nou moet ek suffer.

Die Bybel langsaan hou egter lewenswaardhede en kennis in wat ewigheidswaarde het…en dis ‘n baie dunner volume as die ander goete langsaan.

Wat wil eintlik se…ek betaal duisende rande om die regter hopie te leer sodat ek meer brood kan verdien terwyl ek minimaal tyd bestee met die linker boek wat sal maak dat ek verstaan dat God my die brood sal gee…so iets…

 Lekker dag vir julle

 
2 Kommentaar

Posted by op Augustus 1, 2006 in Uncategorized

 

2 responses to “Kennis

  1. Johan Swarts

    Augustus 2, 2006 at 10:57 nm

    diep…

     
  2. Oukoos

    Augustus 3, 2006 at 6:29 nm

    En tog – Johannes skryf in 21:25: “En daar is nog baie ander dinge wat Jesus alles gedoen het; maar as hulle een vir een beskrywe moes word, sou die wêreld self,dink ek, die geskrewe boeke nie bevat nie. Amen. ” Die linkerkant se boek is dus eintlik baie dikker!!

     

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: