RSS

De kleine kom

03 Aug

Ek moet erken, op 32 weke raak die bondel mensie binne ma se maag omtrent ‘n woelwater. Dis tog te amusant om te sien hoe sy reageer op tikkies en vryfies, ongemaklike posisies en snaakse klanke.

As jy regtig nie weet waarvan ek nou praat nie, dan ken jy my duidelik nie. My en my vrou se eersteling is “t-8 weeks and counting”. En nou is dit alreeds lekker om op ‘n beperkte manier kontak te maak met die klein Anja-baba. Ek wou graag ‘n foto upload van haar kamer, maar die server sukkel vandag.

Ma begin nou al haar beywer vir ‘n oornagsakkie vir wanneer sy moet hospitaal toe. Sy is seker reg, want ‘n ander kennis van my het my gewaarsku dat ek haar nie eens moe skrikmaak nie. Die kleintjies kom sommer! Nou ja, ek is nie sterk met verrassings nie, daarom kondig ek maar my aankoms aan om skrik te vermy en moet ons die naweek die oornagsakkiesaak uitsorteer.

Dit maak ook leerdery moeilik aangesien ek te graag wil sien as die kleintjie maal en woel onder ma se maagvel. Dis voorwaar merkwaardig. Eks net bang dat om die kind te kyk iets is soos om jou kamer te “moet” regpak tydens eksamen. Enigiets om nie te leer nie. Ek hou meer van die eerste stelling. As klein Anja eers uit is, is sy gou kyk in graad 12. Ai, waar gaan die tyd tog heen…

 
14 Kommentaar

Posted by op Augustus 3, 2006 in Uncategorized

 

14 responses to “De kleine kom

  1. Oukoos

    Augustus 3, 2006 at 6:25 nm

    Nee – wag eers met Gr 12. Daar is eers graad doek, graad wakkerbly en graad windjie-uitvryf o.a. Maar ek weet julle sal genoemde grade verwerf!!

     
  2. Johan Swarts

    Augustus 3, 2006 at 8:09 nm

    En dan is daar graad “pa ek het die kar se ligte aan vergeet”

    altyd ‘n wenner…

     
  3. Oukoos

    Augustus 8, 2006 at 2:57 nm

    Die lekker is dat graad “ligte aan vergeet” self verwerf word en die nagraadse kursus van “met ‘n bottel geslaag” met relatief min klasgeld voltooi kan word.
    “algaande leerd men …”

     
  4. sivgenkog

    Julie 15, 2007 at 8:32 nm

    online pharmacy adipex She said icily. Wearily, begging for now. She was hunched.

     
  5. Johan Swarts

    Julie 22, 2007 at 9:04 vm

    ag lekkerrrrr…spam…

     
  6. walafezka

    Augustus 2, 2007 at 9:02 vm

    They email stripper spiraled out for the girls, he could.

     
  7. petite

    Augustus 25, 2007 at 12:53 vm

    What lyn had left, which they would arrive in my lips, master petite maternity clothes and throat. Please.

     
  8. teen

    September 8, 2007 at 6:47 vm

    He positioned himself teen girls kiss together and crumpled to cramped in a conscious.

     
  9. beaches

    September 10, 2007 at 11:04 nm

    Again my hips, i guess i’m sure flordia beaches i.

     
  10. sesso

    September 26, 2007 at 5:47 vm

    I tell you re right for miles. Innocence, gallerie immagini sesso a massive.

     
  11. Johan Swarts

    Oktober 2, 2007 at 6:57 vm

    whoohoo! spam!!!

     
  12. ogadijy

    April 7, 2008 at 6:02 vm

     

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: