RSS

uit Johannes 6

07 Aug

37. “Elkeen wat die Vader vir My gee, sal na My toe kom; en Ek sal hom
wat na My toe kom, nooit verwerp nie.
38. Ek het van die hemel af gekom nie om my wil te doen nie, maar die wil
van Hom wat My gestuur het.
39. En dit is die wil van Hom wat My gestuur het: dat Ek van almal wat Hy
My gegee het, nie een verlore sal laat gaan nie, maar hulle almal op die
laaste dag uit die dood sal laat opstaan.
40. Dit is die wil van my Vader: dat elkeen wat die Seun sien en in Hom
glo, die ewige lewe sal hê; en Ek sal hom op die laaste dag uit die dood
laat opstaan.”

37However, those the Father has given me will come to me, and I will never reject them. 38For I have come down from heaven to do the will of God who sent me, not to do what I want. 39And this is the will of God, that I should not lose even one of all those he has given me, but that I should raise them to eternal life at the last day. 40For it is my Father’s will that all who see his Son and believe in him should have eternal life–that I should raise them at the last day.”

 
1 Kommentaar

Posted by op Augustus 7, 2006 in Uncategorized

 

One response to “uit Johannes 6

  1. Martin

    April 28, 2007 at 6:42 vm

    Jacques
    Hierdie is die site waar jy daai program kan aflaai om gauges in te sit in FS9 vliegtuie
    Groete
    Martin

    http://www.combatfs.com/index.php?loc=downloads&page=info&FileUploadName=Redwulf__53&FileID=5554

     

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: