RSS

Twee vir die prys van een…

17 Aug

Kyk, vandag ‘n twee post vir die tyd van een!

Wattage…die legende, die rising star, die afgestorwene.

Ek deel graag met julle ‘n song wat Johan geskryf het en wat ek getoonset het. Die lied le by na aan die hart aangesien dit handel oor ‘n baie diep en persoonlike saak vir my mater Johan. Soos baie songs is die titels work in progress. Die een het ek die MP3 Cry genoem. Ek is seker daars ‘n beter naam daar buite. Geniet

CRY

 
1 Kommentaar

Posted by op Augustus 17, 2006 in Uncategorized

 

One response to “Twee vir die prys van een…

  1. Johan Swarts

    Augustus 20, 2006 at 10:28 vm

    Genugtig, ek dink ek het dit in standerd nege geskryf…daai song is nagenoeg 5 jaar oud. Waar gaan die tyd heen?

     

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: