RSS

En die trompettertjie speel

29 Aug

Anja op 13 wekeHallo. Eks terug.

Goeie dinge het gebeur tydens my blok afwesigheid. Nee, Anja is nog nie hier nie. My studies het ‘n stap in die regte rigting gegee. Wonderbaarlik wat ‘n goeie motiveringsessie kan doen. Ek sou se dis net wat die dokter sou voorskryf as hy so iets sou kon voorskryf…

Ek het nou ‘n studierooster vir Saterdag sie 4de toets waarby ek slaafs hou. Na Saterdag is my jaarpunt iets vir die argiewe en begin ek op die groot een fokus . EKSAMEN. 

Die naweek sien dus daarna uit vir erge beplanning, waarna ek die laaste skof van die groot bergpiek aanvat.

Die baba woel en skoffel en gaan nog steeds lekekr aan. Ons kan ons glimlagte beswaarlik terughou as sy so soms tydig skop op snaakse aanmerkings. Soos bv gisteraand sit ek en bespreek met haar watter dag nou eintlik goed sal wees vir haar verskyning. Ek het haar probeer oortuig dat Sondag ‘n rustige dag vir so iets sou wees en dat sy dit beslis moet oorweeg. Daarna het ek haar die opsie van die res van die week genoem waartydens sy mooitjies stil gele het. MAAR toe het maar weer Sondag noem, toe skop sy!

Dis pa se kind daai! hehe

 
Lewer kommentaar

Posted by op Augustus 29, 2006 in Uncategorized

 

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: