RSS

Epiphone – my skelmpie

13 Dec

EpiphoneMummy en Marshall 

Ek het ‘n skelmpie – sy hang in Musiekwereld se rakke – sy in my drome. SY is ‘n Epiphone Les Paul elektrise kitaar.

Dis die mooiste ding sedert wel, ok sys net vrek mooi. Al probleem is, sy is nie goedkoop nie. Die girl WIL jou beursie ruk. Maar dis ok. Droom is vry (maar vry is nie droom nie!). Ek eye-ball die stukke pragwerk al vir ‘n geruime tyd. Ek moet bieg dat die koms van Anja die droom bietjie op die Langebaan (weg) geplaas het. Ek sal egter steeds agter haar aanvry met my terugkeer na MusiekWereld. Dalk moet ek net weer die naam noem…. MUSIEKWERELD. kug kug.

Ek sit met ‘n 30W Marshall valve amp by die huis. DIE neul al vir amper 10 jaar by my om ‘n ordentlike electric aan te skaf. Die Mummy (heilige oomblikkie) doen dit net nie vir Marshall nie. Sien ek dink tog ook aan die belange van my geliefde amp. Ek kan my al sien kitaar battles verloor teen Johan met my Epiphone en Marshall aan my sy. Dis so klassiek soos Kate Winslet en daai ou wat verdrink op die Titanic??

Lank lewe liefde – ja viva la-my geliefde Epiphone….

Te kry by MUSIEKWERELD…….. kug kug

 
6 Kommentaar

Posted by op Desember 13, 2006 in Uncategorized

 

6 responses to “Epiphone – my skelmpie

  1. Johan Swarts

    Desember 23, 2006 at 10:17 nm

    is jy seker jy het genoeg melding gemaak van MUSIEKWERELD?

     
  2. Jakie

    Desember 24, 2006 at 7:06 vm

    Jys reg! – Musiekwereld, Musiekwereld, Musiekwereld, Musiekwereld, Musiekwereld

     
  3. Johan Swarts

    Desember 26, 2006 at 11:17 nm

    NOG! NOG MUSIEKWERELD!!!

    (ek dink ons het relatief ge0wn gisteroggend…ons moet dit meer doen…wanneer kom kersfees weer?)

     
  4. jakie

    Desember 27, 2006 at 4:01 nm

    MUSIEKWERELD MUSIEKWERELD… hoes…ok nous my keel seer (en ek glo dis vir niks)

    Ja ons het beslis ge0wn…nog net bietjie kort van 365 dae. Jys natuurlik welkom om so dan en wan in jou besige SB skedule so ‘n kuiertjie of twee in te ruim hier in Vallei – dan doen ons meer sulke goed😉 Dankie dat jy saamgespeel het – jys ‘n goeie ou

     
  5. Johan Swarts

    Desember 29, 2006 at 6:16 nm

    wel duh😉

     
    • Jakie

      Desember 2, 2014 at 6:20 nm

      8 jaar later. Ek het nog nie die skelmpie aan my sy nie…. musiekwereld, musiekwereld, musiekwereld. …

       

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: