RSS

dIE tRIGAMITOTIESE tIS

15 Jan

My vriend is ‘n trigamitotiese tis

Dit het afgegee op sy hemp en dit rooi gevlek

Ek het dit probeer afvee, maar die vlek is te diep

Die tis het hom wellustig verslint en

nou skemer hy skaamteloos in die skadu van sy gevlekte hart

Sou ek die tis verklaar – verklap die tis in my –

My hemp is immers blou gevlek

Sou ek die tis verklap – verklaar die tis in my –

My vriend kraam van pyn met die tis in hom

En ek kyk toe – want die tis in my verstaan net

Die buitelyn

 

(kopiereg – Jacques van Zyl 2007) -> for what it’s worth!

 Terwyl ek so my lyf kreatief hou… hier is ‘n idioom wat ek self gebaar het:

Om met die kling van die klok op te daag

Beteken: Om net betyds op te daag

(kopiereg – Jacques van Zyl 2007)

 
10 Kommentaar

Posted by op Januarie 15, 2007 in Uncategorized

 

10 responses to “dIE tRIGAMITOTIESE tIS

  1. Johan Swarts

    Januarie 16, 2007 at 3:34 nm

    tistig…

     
  2. Opharmacy

    Maart 23, 2007 at 8:21 vm

    You have a best site in the net.
    online pharmacy

     
  3. Johan Swarts

    Maart 25, 2007 at 11:44 nm

    hehe

    ek dink jy’s sopas ge0wnz0rz deur spam…

     
  4. Jakie

    Maart 26, 2007 at 8:20 vm

    Mwhahaha – ek dink jys reg!

     
  5. Coble

    Maart 30, 2007 at 4:06 nm

    First time here on your site. I am delighted to find your wonderful website online. Would you please also visit my site?

     
  6. Alfred

    Maart 30, 2007 at 4:06 nm

    Amazing artwork! This is spectacularly done! Would you please also visit my homepage?

     
  7. Lambeth

    Maart 30, 2007 at 4:06 nm

    I am very impressed how you can build webpages! Please visit my homepage too:

     
  8. Gregory

    Maart 30, 2007 at 4:07 nm

    Exelent! Good work! Please visit my homepage too:

     
  9. Thomas

    Maart 30, 2007 at 4:07 nm

    Amazing artwork! This is spectacularly done! Please visit my homepage too:

     
  10. Johan Swarts

    April 9, 2007 at 7:11 nm

    watter dom spambot. hoe kan ek die fake website visit sonder ‘n link?

    WAT WORD VAN HIERDIE #$$#@ WERELD AS NIE EERS DIE SPAM MEER BEHOORLIK KAN FUNKSIONEER NIE??!

     

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: