RSS

Anja – Duet

23 Feb

Anja - probeer fluit? 

 Anja en Pappa het nou die dag ‘n duet gesing en dit was ‘n besonderse oomblik. Hier is die legendariese snit!

 
7 Kommentaar

Posted by op Februarie 23, 2007 in Uncategorized

 

7 responses to “Anja – Duet

  1. Johan Swarts

    Februarie 26, 2007 at 8:11 vm

    absolute 0wnage. pasop vir die talent scouts daarbuite😉

     
  2. jakie

    Februarie 26, 2007 at 8:29 vm

    Hehe – dalk die lead singer van Majors for Minors!

     
  3. Johan Swarts

    Februarie 26, 2007 at 10:02 nm

    lol

     
  4. oopkop

    Maart 1, 2007 at 11:46 vm

    dis sooooo beautiful. anja het dit.

     
  5. jakie

    Maart 1, 2007 at 12:25 nm

    Dankie – ek sal haar se!

     
  6. oopkop

    Maart 2, 2007 at 5:58 vm

    gee haar sommer ‘n drukkie van hierdie anja af ook. 🙂

     
  7. jakie

    Maart 2, 2007 at 7:26 vm

    Consider it done. Vanoggend het sy TE pragtig gelyk met ‘n pienk somersrokkie. Ai, ek wou haar sommer net saamvat werk toe.

     

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: