RSS

Anja – die movie

02 Mar

Anja - probeer fluit? 

Hier is die oomblik waarvoor alle Anja fans reg oor die kuberruimte gewag het – ‘n video onderhoud met Anja.

 Dit is HIER beskikbaar

Dinge om op te let na is:

Op haar hempie staan “I’m Hot”

Die beertjie waarmee sy fiddle is “Medi-beertjie” en is die standaard issue Medi Clinic beertjie wat alle Medi-Twinkle babas kry.

 
3 Kommentaar

Posted by op Maart 2, 2007 in Uncategorized

 

3 responses to “Anja – die movie

  1. oopkop

    Maart 5, 2007 at 9:58 vm

    Sy is Hot hoor.

     
  2. Johan Swarts

    Maart 7, 2007 at 10:58 nm

    die credits is briljant :p

     
  3. jakie

    Maart 8, 2007 at 7:12 vm

    Anja – sys kookwater – wat praat jy!

    Johan – kug kug, daars ongelukkig nie meer deelnemers aan die meesterstuk nie

     

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: