RSS

St Helena se bestes

15 Mar

The Birds 

Gistermiddag het ons in die kantoor ‘n wilde lawaai gehoor op die kaai. Buite ons fabriek was ‘n hele swetterjoel seevogels wat besig was om ‘n krat vol visafval te takel vir ‘n middaghappie. Dit was nogal in mooi gesig en het ek dit op video vasgele. Die kwaliteit is effe sleg, maar ten minste kry mens die idee.

 Klik HIER om St Helenabaai se bestes te sien…

 
6 Kommentaar

Posted by op Maart 15, 2007 in Uncategorized

 

6 responses to “St Helena se bestes

  1. pauline

    Maart 15, 2007 at 5:28 nm

    Die vogels is ‘n hit. Anja op die klavier hou so aan ‘n nuwe rocker is in ons midde.

     
  2. freddy

    Maart 15, 2007 at 7:49 nm

    Ek sou nogal gedink het die vis se kwaliteit is bietjie sleg…! Of verstaan ek jou verkeerd?🙂

     
  3. jakie

    Maart 16, 2007 at 7:35 vm

    Ja wragtag. Jys reg Freddy – die vis in die bak was OOK swak kwaliteit…nes die video!

    Pauline: Dankie, dis mos eintlik close to home vir jou! Anja sal beslis aan klanke maak – op klavier EN ander…

     
  4. Pienk Zuit

    Maart 16, 2007 at 2:09 nm

    Toe ek die post se opskrif lees het ek nou amper gedink jy bly op St Helena (die eiland). Dis ‘n plek wat ek graag eendag sou wou besoek (St Helenabaai ook).

     
  5. Johan Swarts

    Maart 19, 2007 at 3:49 nm

    daai vogels 0wnz0rz

     
  6. Jakie

    Maart 20, 2007 at 11:13 vm

    Pienk – St Helenabaai is beslis ‘n baie meer haalbare droom!

    Johan – hehehe

     

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: