RSS

Sweet die prys

28 Mar

Heits – my stilte op my blog het duidelik nie ongesiens verby gegaa nie – en dan juis ongesiens. My SA Top Sites rating val toe mos sommer van 265 na 323. Dit wys my die deng werk tog. Maar fear not….

 Ek word op die oomblik geoudit en dit dring my tot GEEN tyd op die blog lunch tyd. En na-ure is dit ek en my toets wat Saterdag op hande is.:-/

Ek sal beslis ‘n update gee oor Anja se eerste see toe gaan belewenis en ook ‘n opvolg van den wilde vogels – attack on the truck

 So staan by en lees my argiewe solank tot seker volgende week!

Hou dit mooi…

 
1 Kommentaar

Posted by op Maart 28, 2007 in Uncategorized

 

One response to “Sweet die prys

  1. Johan Swarts

    Maart 28, 2007 at 7:06 nm

    /me leeeeeessss

     

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: