RSS

Nog ‘n dag, nog ‘n slag

10 Apr

Heelaas, ek skryf weer ‘n grepie uit my lewe!

 ANJA: Ons baba dogtertjie word groot. Eersdaags gaan sy straks die huis verlaat. Tot dan egter het sy haar eerste tandjie begin beleef. Die sit ewe trots op die onderkaak en loer vir die wereld. Sy raak elke dag ouliker en is beslis my hoogtepunt daagliks.

STUDIES: Toets een het gekom en is verby. Ek voel heel tevrede met die poging en is nog vol hoop vir die jaar.

WERK: Ek gaan die volgende 3 weke in St Helenabaai moet deurbring agv werk. Die ouditeure kom skrutineer, analiseer en dalk verinneweer my boeke. Ek voel ook hier is die resultate beter as verlede jaar. Hierdie week is my laaste kans om alles af te handel.

GEESTELIK: Paasfees is ok verby. Dit was die mees paasfeesste paasfees wat ek nog beleef het, waar Vrydag en Sondag die hoogtepunte was. ‘n Ware Christus fees!

 
8 Kommentaar

Posted by op April 10, 2007 in Uncategorized

 

8 responses to “Nog ‘n dag, nog ‘n slag

  1. Johan Swarts

    April 10, 2007 at 8:54 nm

    bly om te hoor jy leef nog🙂

    jy moet op facebook kom. dis kief stuff.

     
  2. Jakie

    April 11, 2007 at 8:03 vm

    Ja dankie – eks nog innie lewe
    facebook – hoe doen ek dit?

     
  3. Johan Swarts

    April 12, 2007 at 7:44 nm

    http://www.facebook.com – registreer dan net. as easy as pie🙂

     
  4. freddy

    April 19, 2007 at 10:16 vm

    Geluk met daai tand! Die volgende groot oomblik is wanneer hy uitval en die Muis kom betaal.🙂

     
  5. jakie

    April 19, 2007 at 10:45 vm

    Dankie Freddy. Ek sien uit daarna.

     
  6. jakie

    April 19, 2007 at 10:46 vm

    Johan – ek sal moet ingaan op die gesigsaak…

     
  7. Johan Swarts

    April 24, 2007 at 9:48 vm

    jis jou 0wnz0r

    hoe gannit nog?

     
  8. Jakie

    April 24, 2007 at 10:32 vm

    Hey hey
    Dit gaan goed ja – en u self meneer?
    Goed om weer van jou te hoor.
    Wanneer waag jy dit weer Bellville??????

     

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: