RSS

Blitsem!

25 Apr

Weerlig 

Ek het weer in St Helens gekuier. Dinsdag oggend so tussen 3 en 4 word wakker van ‘n gerammel. Dit het omtrent geklink soos wanneer iemand in die omgewing ‘n movie op sy surround sound luister. Net om te besef daars onweer buite.

So gryp ek my Nokia 6680 en probeer die blitse verfilm. Die snaakse ding is nogal dat jy nie moet soek vir die blitse soos hulle slaan nie. Wag en kyk waar die goed flits, en hou jou fokus daar. Die kanse is goed dit sal weer daar slaan.

Anyways, klik HIER om ‘N VIDEO VAN my blits te sien!

Groete

 
8 Kommentaar

Posted by op April 25, 2007 in Uncategorized

 

8 responses to “Blitsem!

  1. Johan Swarts

    April 26, 2007 at 12:14 vm

    totale absolute 0wnage

     
  2. jakie

    April 26, 2007 at 6:43 vm

    Thank you dankie enkosi

     
  3. prayerweb

    April 26, 2007 at 6:51 vm

    Cool

     
  4. johannes_11

    April 26, 2007 at 1:25 nm

    Wow….

    wonder hoe daai laaste dag s’n gaan wees…?

     
  5. Bernard

    April 28, 2007 at 9:37 nm

    Hmm laat my helemal te veel aan The Prestige dink

     
  6. jakie

    April 29, 2007 at 9:34 vm

    Eks nie bekend met The Prestige nie – dankie dat jy kom loer het

     

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: