RSS

Op pad

11 May

Padwoede 

Vanoggend werk toe het 3 mense hulle toppertjies uit hul motors gegooi waaroor ek gery het. Die rokers dink bleikbaar ons wereld is hulle asbak. Plaas hy gebruik die houertjie in sy motor wat hy moontlik vir kleingeld gebruik (wat terloops ‘n asbak genoem word)

Een mens met ‘n CF nommer het sommer voor my ingedraai op die N1 sonder om darem eers net daai flikkerlig te gebruik. Snaaks hoe sommer net gesien het die mens begin so lyk of hy/sy wil baan verander – en dan float hy/sy sommer so oor.

Een ou het vir my getoet toe ek nie ‘n gap wou vat nie. Later kom hy verby my oorspoed gejaag.

Mense raak 3rde werelds op ons paaie!

 
3 Kommentaar

Posted by op Mei 11, 2007 in Uncategorized

 

3 responses to “Op pad

  1. oopkop

    Mei 11, 2007 at 3:37 nm

    Hoe gannit met Anja?

     
  2. George Maru

    Mei 12, 2007 at 9:43 vm

    Daar is min dinge waarvoor ek my so vererg as mense wat sigaretstompies die wêreld vol strooi. Dit is soos jy skryf, hulle dink die wêreld is hul asbak.

     
  3. jakie

    Mei 14, 2007 at 9:15 vm

    Hallo Anja. Dankie – dit gaan goed met Anja. Spesiaal vir jou het ek nog ‘n video van haar op die blog gesit. Geniet dit.
    Ok Johan – spesiaal vir jou ook!

     

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: