RSS

Anja – 9 maande later

12 Jul

Anja op 8 maande 

Anja was die 5de Julie 9 maande oud. As iets fout gegaan het by haar geboorte, dan was sy nou ‘n ousis. Gelukkig is als nog in orde en Anja nog ‘n enigste!

Sy kruip al en staan op teen goed en staan per geleentheid op haar eie (wanneer sy baie braaf is) en sy geniet dit om mens se hande te vat en te spring. Sy speel lekker saam en gesels geraag en is DIE oulikse babatjie op die planeet. Wanneer ek kitaar speel, dan kom staan sy op haar kniege voor my en perform soms ‘n tipe dansie. EN neurie natuurlik saam.

Gisteroggend sing ek vir haar Hansie slim – toe neurie sy die eerste deel van die lied terug vir my. Nou die hele wysie perfek nie, maar die ritme was daar!Ek kon hoor dis Hansie-slim. Ek het amper omgeval en beslis ‘n lagie van haar wang afgesoen.

Sy is ook vinnig om te sien wanneer mens met haar grappies maak of haar terg en geniet die aandag. Die snaakste (en lekkerste) is wanneer sy haarself “can” vir een van pappa se simpelgede.

 Ek is baie lief vir haar en mamma en dank die Here vir hulle elke dag!!

 
5 Kommentaar

Posted by op Julie 12, 2007 in Uncategorized

 

5 responses to “Anja – 9 maande later

  1. oopkop

    Julie 13, 2007 at 11:43 vm

    Sy raak net al hoe ouliker.

     
  2. Johan Swarts

    Augustus 21, 2007 at 4:01 nm

    ek mis jou, man. hoe gaan dit nou met anja?

     
  3. jakie

    Augustus 22, 2007 at 8:12 vm

    Ja – skuus vir die swye. Eks maar besig met werk en Anja, en alhoewel ek oor ALLES wil blog, blog ek oor niks. Ja, ek mis jou ok man. Wanneer kom jou weer Bellville toe???? Ons moet begin werk aan ons gebruiklike Kersdag song :-p

     
  4. Johan Swarts

    Augustus 24, 2007 at 8:40 vm

    hehehe verseker

    hmmmmmmmmm…seker maar as dit weer vakansie is? of dalk moet ek en jomari voor dit kom inloer😉

     
  5. jakie

    Augustus 24, 2007 at 10:06 vm

    Pause bietjie daai gedagte – jomari: update asb…

     

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: