RSS

Anja loop – video

12 Sep

Soos belowe hiers ‘n video van Anja wat loop…

 
6 Kommentaar

Posted by op September 12, 2007 in Uncategorized

 

6 responses to “Anja loop – video

  1. Johan Swarts

    September 12, 2007 at 2:44 nm

    dis darem amazing wat baba’s alles kan regkry. imagine ek’t so geloop. jy sou dink ek’s besete😉

     
  2. idiwidi

    September 13, 2007 at 3:42 vm

    Is die volgende video waar sy dans?

     
  3. jakie

    September 13, 2007 at 7:13 vm

    Johan – ek dink na ‘n paar brandewyntjies is almal maar weer babas…

    Idiwidi – jy weet nooit! Ek het egter een waar sy blokfluit blaas…

     
  4. Johan Swarts

    September 21, 2007 at 11:39 vm

    terloops

    dis hierdie post en daai boonste comment wat my die idee gegee het vir die kortfilm. anja kan nog nie eers praat nie, en sy’t ‘n film in die lewe gebring😉

     
  5. Jakie

    September 21, 2007 at 11:51 vm

    Anja sou bly wees dat sy jou kon inspireer… as sy sou kon weet wat dit beteken!🙂 Jammer ons kon nie weer kuier nie. Dit was lekker. Eksamens is nou diksluk naby… Jy moet maar weer kom rond float in die koelpoel na die slegte tye – of hoe??

     
  6. Johan Swarts

    September 23, 2007 at 5:30 nm

    verseker, hehe. veral noudat die koelpoel so kristalhelder skoon is😉

    wanneer is jou eerste vraestel? sterkte!

     

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: