RSS

Anja en die blokfluit

25 Oct

 Hier is ‘n video van Anja wat ‘n blokfluit leer ken…

 
6 Kommentaar

Posted by op Oktober 25, 2007 in Uncategorized

 

6 responses to “Anja en die blokfluit

  1. Johan Swarts

    Oktober 25, 2007 at 7:50 nm

    baie geluk met die verjaardag!

    mag sy al amarula drink?😉

     
  2. jakie

    Oktober 26, 2007 at 8:40 vm

    Dankie

    Nee

    Maar ek mag😉

     
  3. Lize

    Oktober 29, 2007 at 3:26 nm

    Ek wou sê dit lyk bekend! Hehehehe
    Ek’s bly as ek kon help met Anja se musikale opvoeding! Ek moet weer ‘n draaitjie daar kom maak, Anja groei veels te vinnig na my sin!

     
  4. jakie

    Oktober 30, 2007 at 7:01 vm

    Jy moet BESLIS kom inloer. Die koelpoel is ook weer in die blou!

     
  5. Lize

    November 2, 2007 at 9:49 nm

    Koelpoel!! Jippie! Hierdie lyf van my het juis ‘n tan nodig! Ek sleep somme vi Johan ook saam!

     
  6. jakie

    November 5, 2007 at 9:13 vm

    Maak so – julle is altyd welkom (behalwe as ons slaap of tande borsel!)

     

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: