RSS

Jacques is hier!

08 Jan

[Ek het die artikel geskryf Augustus 2009, maar nooit gepos nie – hier is dit…]

Ai, dis maar moeilik soms om so met die facebook en wordpress goed dieselfde tyd te werk – ok eks net lui. Maar so baie het gebeur seder my laaste inskrywing. Die belangrikste natuurlik is dat Jacques nou gebore is. Jip, my seuntjie is in die lewe!!!!

Dis beslis DIE mooiste klein outjie op die planeet en hy is behoorlik soos ‘n pop. En kan die knapie koer! Wat is dan lekkerder as om 3uur die oggend die lig aan te skakel en oor hom te leun terwyl hy die wereld aan sy pappa vertel met eeee en ooo  en aaaaa. Te pragtig.

Sy sussie is baie lief vir hom en wil net vir hom vashou en drukkies gee en leer. Ja, Anja vertel mooi vir boetie hy moenie “pute” nie. Dis nou puke. Skuus, ons praat maar so in die huis.

 
Lewer kommentaar

Posted by op Januarie 8, 2010 in Jacques

 

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: