RSS

Die kjinners groei

08 Apr

Kyk net hoe mooi groei my kinders. Anja is nou al 3 1/2 (kan jy glo) en Jacques is nou 11 maande. Jip, 30 April is die knaap 1 jaar oud. Wat ‘n mylpaal. Hier sit hulle in Jacques se opblaas swembad vol plastiek balle. Hy geniet sy sussie elke dag net meer en meer. En kyk, die ou begin agter kom mens kan loop en dinge verskuif. Sy gunsteling event is tans om ‘n kraanknop in die en suite te verwyder en dan daarmee drom te slaan op die toilet deksel. What a man!
Anja en Jacques

 
2 Kommentaar

Posted by op April 8, 2010 in Anja, Jacques

 

2 responses to “Die kjinners groei

  1. DIMPS

    Augustus 8, 2012 at 10:35 vm

    sjoe dis hele tydjie gelede geskryf…nous anja al amper 6 en jakie 3. anja is al in graad r en jakie loop en praat laat die biesies bewe…vang kattekwaad aan en maak mooi storietjies om homself daaruit te wikkel…

     
  2. Jakie

    Augustus 8, 2012 at 11:59 vm

    Sowaar!

     

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: