RSS

Kreupel

01 Dec

Regop en fris
Sterk en op die voete
Vashou plek en geondersteun
Kyk vorentoe
Paraat
Liefgehê

Trane en hartseer
‘n Stuk uitgeruk
Pyn op die hart
Siek in die maag

Kreupel en wankelrig
Kyk af
Bang
Alleen

 
1 Kommentaar

Posted by op Desember 1, 2011 in Gedigte

 

One response to “Kreupel

  1. Jakie

    Desember 1, 2011 at 11:58 vm

    Die gediggie is geskryf na aanleiding van ‘n ou wat ek geken het (Franscois du Toit) was dood is in ‘n motorfiets ongeluk.

    Die gedig poog om iets uit te beeld van die kinders wat agterbly as pa afsterwe.

     

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: