RSS

Kersklug

02 Dec

Kom tog ons kers vader
kom bring my prezzie nou
want my briefie sê tog duidelik
Die lorrie, asseblief, wit en blou

Ai tog my kers vader
my maters spekuleer
dat jy eintlik my se pa is
wat as jy poseer

Nou wat nou my kers vader
jy stel my hoogs teleur
jy het mos dalk al die tyd
met my die gek geskeur

Dis jammer ou kers vader
moet tog nie eers probeer
eks nou, in die feestyd, jammer
dat ek jou kies bo my Heer

Wie is jy nou eintlik
as die klokkies saggies lui
‘n prentjie op ‘n kaartjie
saam met bokke op my trui?

Weet dit, ou kers vader
my kinders sal nie weet
van jou lieg kapades
wat melk en koekies eet

Ons kersfees sal nou heilig wees
‘n Christus fees voorwaar
Ons feesdae oor kinderklug
is vir altyd klaar.

 
Lewer kommentaar

Posted by op Desember 2, 2011 in Gedigte

 

Etikette: , ,

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: