RSS

Krap

21 Feb

Pens om hoog,

getye verjaag

Kriewel klouters

maar knypers traag

skollie loer

van anderkant

sy weskus brekvis

by water rant

Ek getuig van eenkant af,

bang dat jy na my sou draf,

dat jou dag flussies kort kan knip

as die skollie op jou af sou glip.

my moed versnel om jou te help

met vingerpunte, skoon oorstelp

en werp jou oor die branders heen

Groet en blydskap, lewensseen.

Dan pens omhoog

gety wat lag

Groet ons jou weer

die skollie wag

Kopiereg – Jacques van Zyl (2013)

 
Lewer kommentaar

Posted by op Februarie 21, 2013 in Gedigte

 

Etikette: ,

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: