RSS

Kruisplan in St Helenabaai

27 Mar

st helena

Roer gety net, kalm, koud.

Ongerep en Hoog versorg.

Wyl wonder afspeel oor die berg

Tree Middelaar in as borg.

Sou ek in wind kon sien?

Sou die roering iets verklap

die oomblik wat die spyker klief

deur vlees wyl ander grap.

En wanneer duister en tempel ruk,

staan die bokke gewyd en buk

en kniel voor die hemel Heer

die oomblik toe die voorhang skeur.

Naamloos nog le baai en wag

maar heelhartig bewus

dat die Meesterplan, volbring

tot hier, diep Suid, sou dring.

Kopiereg – Jacques van Zyl (2013)

 
Lewer kommentaar

Posted by op Maart 27, 2013 in Gedigte, Geloof

 

Etikette: , , ,

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: