RSS

NG Gemeente Bellville Vallei 50 Jaar Feeslied

27 Mar

Vallei

Vyftig jaar, n fees van goud

En ons bedank ons Heer

Vallei as bruid van God, getroud

Wat ons na God bly keer

 

Deur dik en dun

Deur hoog en laag

Was die Here altyd getrou

Wil U dan nie, soos U dit bestem

U gemeente nog hier behou

 

Ons verander al meer

Na die beeld van ons Heer

Jesus sal U ons kom leer

Ons verander al meer

Na die beeld van ons Heer

Ja ons vra dit weer en weer.

 

Diep afhanklik van U seen van bo

Kniel ons aanbiddend neer

ons leer uit die Woord

En keer na ons Heer

Want dit is mos hoe dit hoort

 

Ons loof U o Heer

Vir U goedheid en trou

En oor ons aan U behoort

Daarom sal ons bly loof

en sal ons bly bid

met hierdie mense akkoord.

 Kopiereg – Jacques van Zyl (2012)

 
Lewer kommentaar

Posted by op Maart 27, 2013 in Geloof, Lirieke

 

Etikette:

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: