RSS

Eierhouers – bytjie

29 Nov

N paar jaar gelede het ek my proses van eierhouer blomme verduidelik. Vandag sal ek die bytjes behandel.

Die blomme en bytjes was n poging om dit iets vir ons baba te maak om na te kyk terwyl se lê. Aangesien ons nie die winkel weergawe kon bekostig nie, het ek die raam en bytjie goed gemaak met wat in die huis was.

Ek het lap, verf, karton Eierhouers, krale, klokkies en tou gebruik. Teken n vlerkie vir die by op lap uit. Maak seker daar is n plat lip wat in die by se lyf kan steek.

Verf die vlerk en knip dit uit as dit droog is. Trek dan daardie vlerk af op lap om nog identise vlerke te maak. Verf die verkies bo en onder.

Knip die eierhouer bakkies uit en verf by strepies en ogies op dit. Sny n gleufie aan beide sye vir die verkies.  Druk die plat lippies van die vlerke deur die gleufies en lym vas.

Steek drie gate aan elke kant van die lyfie steek tou daar deur vir bene. Lym binne vas. Knoop n kraal aan elke tou punt vir voete.

Vir n klank effek het ek n klokkie aan n toilu binne die by vasgelym. Die finale by lyk so…

image

image

image

 
Lewer kommentaar

Posted by op November 29, 2014 in Uncategorized

 

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: