RSS

vir Wie het ek lief

12 May

pad

Vir wie het ek lief

As die slang slap links

My haakskeen skraap

En in my vry reaksie

My voete my bestemde pad verlaat.

Vir wie het ek lief

Wanneer sy aanslag my beangs

As sy belofte van teleurstelling

En skuld

In my oor fluister

Met sluwe sis.

Vir wie het ek lief

As die krip en die kruis

Vrylik getuig van genade

terwyl die slang fluister erens

Van verdraaide leuns

En vals beloftes.

Vir wie het ek lief

As ek moet kies.

Kopiereg – Jacques van Zyl 2015

 
2 Kommentaar

Posted by op Mei 12, 2015 in Gedigte, Geloof

 

Etikette: , ,

2 responses to “vir Wie het ek lief

  1. Karien Mostert

    Mei 12, 2015 at 8:52 vm

    Bravo!

    Karien Mostert

    Tel: (022) 713 1943

    Cell: 083 659 3276

    Fampak Vredenburg : (022) 713 3896

     
    • Jakie

      Mei 12, 2015 at 9:16 vm

      Dankie Karien

       

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: