RSS

Stil

13 May

Sit,

op ‘n klip

om gedagtes rus te gee.

Sintuiglik onbevoeg

Om alles om uit te wroeg

en die vlakte te betree.

Asem, wind en see,

motors, mense, skree.

Mense tuis,

herstel van huis,

Maal en draai, moeg.

Mediteer

op my Heer

Om wysheid te bekom.

Maar met vlakte ver

en ek wat bler

bly die stilte luidrugtig ver.

Staan maar op

van die klip.

 
2 Kommentaar

Posted by op Mei 13, 2015 in Gedigte, Geloof

 

2 responses to “Stil

  1. Karien Mostert

    Mei 14, 2015 at 5:49 vm

    Nogal iets om te bepyns

    Karien Mostert

    Tel: (022) 713 1943

    Cell: 083 659 3276

    Fampak Vredenburg : (022) 713 3896

     
    • Jakie

      Mei 14, 2015 at 6:21 vm

      So op n klip😉

       

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: