RSS

Hiroshima

07 Aug

Hiroshima

Somersoggend, skoon en rein

Sal die son twee keer verskyn

Die eerste groet sag en teer

Die tweede sou vel verskeur.

Presiesie en ‘n knap gedaan

Los ‘n stad plat geslaan.

Die hel daal neer van bloed en seer

Terwyl die boodskapper huis toe keer.

Erens sit ‘n man met ‘n swart pak

En bepeins sy sukses.

Maar bewus van wat gebeur

Was so ver soos Oos van Wes.

 
2 Kommentaar

Posted by op Augustus 7, 2015 in Gedigte

 

Etikette:

2 responses to “Hiroshima

  1. Karien Mostert

    Augustus 7, 2015 at 9:42 vm

    Baie diep, baie diep, maar beautiful!!

    Karien Mostert

    Tel/Faks: (022) 713 1943

    Cell: 083 659 3276

     
    • Jakie

      Augustus 7, 2015 at 9:56 vm

      DankiešŸ™‚

       

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: