RSS

Dinsdagvertraging

29 Sep

reen

elke dinsdag

verslawend klokslag

druk die noorder

n donker ‘n front oor my

 

kwik en die reen daal neer

erens op n sypadjie sit ek in die koue

wag maar dat die front oorskuif

 

wanneer ookal dit mag wees

 

die stil straat bring troos en verswarenende omstandighede

niemand wat ten minste lag oor my selfvonnis

ook niemand om dit mee te deel

 

dan skuif die front verby en die son skyn weer

bak al die reen weg

op borg tot volgende dinsdag

 

 
1 Kommentaar

Posted by op September 29, 2015 in Gedigte

 

One response to “Dinsdagvertraging

  1. Karien

    September 29, 2015 at 11:20 vm

    Hallo Jaak,

    Toe ek Dinsdagvertraging sien, toe raak ek vir ‘n oomblik bly dat nie net my Dinsdag so traag is om verby te gaan!!!

    Jy praat darem diep dinge jong.

    Karien Mostert

    Fampak West Coast

    Mariendahl Trust Gebou

    Velddrifweg

    Vredenburg

    022 713 1943

     

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: