RSS

Dood van die koning onder die berg

19 Feb

thorin

Stil en groots

lê die klein koning

diep gewond, siel ontbloot

terwyl tyd hom verlaat

 

Dan kom ‘n vriend

opreg

en staan jou by in jou laaste asem

So mooi die oomblik wat jul deel

terwyl jou vriend jou hare streel

 

En deel jou hart

vir vrede maak

sodat dit ook ons op die rusbank raak

 

Wanneer jou asem wyk

Kniel jou vriend alleen

en ween

die diepste huil wat fiksie nog kon bied

so opreg dis teen my vlees

tot ek dan ook my traan weg vee

vir die gestorwe koning onder die berg…

 
2 Kommentaar

Posted by op Februarie 19, 2016 in Gedigte

 

Etikette: , , , ,

2 responses to “Dood van die koning onder die berg

  1. Karien

    Februarie 19, 2016 at 10:16 vm

    nice!!

    Karien Mostert

    Fampak West Coast

    Mariendahl Trust Gebou

    Velddrifweg

    Vredenburg

    022 713 1943

     
  2. Jakie

    Februarie 22, 2016 at 7:37 vm

    Dankie Karien🙂

     

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: