RSS

Vrede op twee wiele

08 Mar

20150905_174425[1]

Hand op die heup

Sagte mor, luier sag

die vierslag

al met die kaai muur.

So absorbeer die oomblik

die diepste siele vrede

uit die stil van die water

wat nuuskierig klots

in die vars oggend bries.

 

Ek kan vir ewig so ry

en die vrede geniet.

 

 
2 Kommentaar

Posted by op Maart 8, 2016 in Gedigte, Uncategorized

 

Etikette: , ,

2 responses to “Vrede op twee wiele

  1. Karien

    Maart 8, 2016 at 8:26 vm

    Cool!!

    Karien Mostert

    Fampak West Coast

    Mariendahl Trust Gebou

    Velddrifweg

    Vredenburg

    022 713 1943

     
    • Jakie

      Maart 8, 2016 at 8:50 vm

      🙂 Dit is net so

       

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: