RSS

Sapiens 4 – Wie is jy boem-boemelaar?

04 Mar

1993 – Standerd 9

Ek onthou nog goed die dag toe al die 1993 matriekleerlinge vir ’40 days’ soos boemelaars aangetrek het. En ja daar was ‘n trollie ook gewees soos hierdie. Behalwe vir die ou wat ’40 days’ teen die muur spuit, het die prentjie voor een van ons klasdeur voor my afgespeel. En so het ek hom geskets.

(Terloops, Bellville het darem styl – daar was nie regtig rommel op die grond nie.)

Vir nog van my ou Sapiens sketse, gebruik die kategorie filter hier regs en kies ‘Sapiens’.

20180724_174537.jpg

 
Lewer kommentaar

Posted by op Maart 4, 2019 in Sapiens

 

Sleutelwoorde: ,

Lewer kommentaar