RSS

Tag Archives: namiddag

Wang in hand

Die stilte bring verligting

As die dag gedruis namiddagkwyn

So vind ek jou, wang in hand

Wyl jy klik klik jou laptop tempteer.

Waar het jou gedagtes gedwaal?

En wie het jou daar gaan haal?

die wang-in-hander is ‘n eensaam plek

Die hand posisie

Word ons steunpilaar tradisie

 
1 Kommentaar

Posted by op Januarie 5, 2021 in Gedigte, Waarneming

 

Sleutelwoorde: , ,