RSS

die BEES

01 Mar

Die BEES 

Ek het ‘n vriend. Sy naam is Deon. Op sy kroegtoonbank het hy ‘n yster bees. En wanneer die Blou Bulle verloor, dan draai hy die Bees op sy kop. As hulle weer wen, dan draai hy dit weer op sy voete. Dus is dit baie snaaks om by hom aan te kom en die bees is op sy kop – dan weet jy die Bulle was NIE!

 
6 Kommentaar

Posted by op Maart 1, 2007 in Uncategorized

 

6 responses to “die BEES

  1. oopkop

    Maart 5, 2007 at 10:00 vm

    Die bees is seker na die naweek darem weer op sy voete?

     
  2. Johan Swarts

    Maart 7, 2007 at 10:56 nm

    aboslute BEEEEEEES!

     
  3. jakie

    Maart 8, 2007 at 7:11 vm

    Anja – beslis! Ek moet se dat nou die dag waar die bulle se optrede onder bedenking was, het die bees op sy sy gele

    Johan – hehehe

     
  4. Pienk Zuit

    Maart 9, 2007 at 8:21 vm

    Oulike doily onder die bees. Het sy ouma dit spesiaal vir die bees gehekel?

     
  5. jakie

    Maart 9, 2007 at 8:53 vm

    Weet jy, ek dink ek sal hom nogal vra daaroor 😉

     
  6. jakie

    Maart 9, 2007 at 9:08 vm

    Soos belowe – die feedback rondom die doily

    Deon se dat dit sy oorle ma is wat vir hom die doily gegee het. Hy se ook dat hy eintlik ‘n rooi lappie soek vir die bees…en dat ‘n bees nie die regte term is vir die meneer nie. Dit is eintlik ‘n BUL. En dan sonder twyfel in BLOU BUL!

     

Lewer kommentaar op Pienk Zuit Kanselleer antwoord